top of page
BEVESTIGING Ds JACO LINDE
Sa. 31 Jan.
|Cape Town
Bevestiging van Ds Jaco Linde as medeleraar by GKBO
Time & Location
31 Jan. 2026 16:00 – 21:00
Cape Town, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, Suid-Afrika
Guests
About the event
Ons verwelkom graag vir ds Jaco en Suzaan Linde na sy bevestiging op Saterdag 31 Januarie 2026.
Die bevestiging vind om 16:00 plaas in die kerkgebou, waarna ons heerlik met hulle saamkuier.
Bespreek asseblief u plek voor 26 Januarie om 17:00 sodat ons getalle kan vasmaak vir die verversings.
Tickets
Bevestiging Ds Jaco Linde
Sale ends
26 Jan. 17:00
Bevestiging van Ds Jaco Linde en saamkuier agterna.
R 0,00
Total
R 0,00
bottom of page
