top of page

Ma. 06 Des.

|

Betty's Bay

BOLAND JEUGKAMP 2021

Bolandkamp 2021 (6-10 Des) Die kamp het 'n reputasie vir pret en is sinoniem vir plesier. Ons bid, juig, speel, swem, stap, sing, kamp, eet.

Registration is closed
See other events

Tyd & Plek

06 Des. 2021 17:00 – 10 Des. 2021 14:00

Betty's Bay, Betty's Bay, 7141, South Africa

Meer oor die geleentheid

Bolandkamp 2021 (6-10 Des)

Dit is weer sulke tyd. Bolandkamp tyd. Hierdie jaar se tema: DNA! Die DNA van God se hart, die DNA van 'n man se hart en die DNA van vrou se hart.  Die kamp het 'n reputasie vir pret en is sinoniem vir plesier. Ons bid, juig, speel, swem, stap, sing, kamp, eet.  Met Covid en alles wat gebeur het moet jy seker soos ons 'n massiewe reuse monsteragtige behoefte hê om op die legendariese kamp te kom.   Registereer dus nou onmiddelik, sonder twyfeling, aarseling of huiwering.       Registreer dmv die skakel

Deel hierdie geleentheid

bottom of page