GKBO 50 Jaar Fees Piekniek
Sa. 23 Apr.
|Klein Joostenberg
Ons gemeente hou ons feespiekniek by Klein Joostenberg! Hulle het ‘n groot grasperk en ‘n lieflike atmosfeer waarin ons kan saamkuier en feestelik verkeer. Daar gaan musiek wees, saam sing ‘n groot speel raam en springkastele vir die kinders.


Time & Location
23 Apr. 2022 18:00
Klein Joostenberg, Stellenbosch Municipality, South Africa
Guests
About the event
Niemand mag kos, koeldrank of drank op die perseel neem nie.
Daar is ‘n kroeg waar wyn, bier, koeldranke ens. bestel kan word.
Let wel die plek is “Cashless”. Jy kan betaal per kaart, Zapper of Snapscan.
Kos: NB
Daar is net ‘n “Set menu” wat die kos betref. Die Set menu is R180. Die Chef sê dat een Set Menu genoeg is om 2-3 mense te voed. Dit beteken gesinne kan deel. Dit beteken ook dat as jy alleen wil kom en wil eet, dat jy met iemand reël om saam met jou te deel.
Die ander opsie is om by die huis klaar te eet, en net te kom saam kuier. Maar saam eet is altyd eerste prys.
Tickets
Set Menu R180
Set Menu: 2-3 persone
R 180,00
Sale ended