GKBO 50 Jaar Pretloop
Sa. 26 Mrt.
|Stellenbosch Farms
As deel van ons 50-jarige fees, gaan ons DV (nes laasjaar) weer die geleentheid hê om al kuierend tussen die wingerde van die wynplase Groenland en Friesland te stap en die pragtige uitsig na Tafelberg te geniet.


Time & Location
26 Mrt. 2022 08:30 – 10:30
Stellenbosch Farms, Groenland Winery, Stellenbosch Farms, South Africa
Guests
About the event
As deel van ons 50-jarige fees, gaan ons DV (nes laasjaar) weer die geleentheid hê om al kuierend tussen die wingerde van die wynplase Groenland en Friesland te stap en die pragtige uitsig na Tafelberg te geniet.
Daar gaan weer twee gemerkte roetes wees:
'n Langer roete (± 4km) met 'n effense helling na 'n mooi uitkykpunt.
'n Makliker en korter roete vir die wat nie so ver of vinnig kan stap nie.
Na afloop van die stap kan deelnemers 'n worsbroodjie geniet en die twee plase se nuwe wyne proe (en koop!)
Vir die kinders sal daar ook ‘n springkasteel wees!
Tickets
R50 Volwassene
Betaal contant op die dag van die pretloop
R 50,00
Sale endedR50 Kind
Betaal contant op die dag van die pretloop
R 50,00
Sale ended