top of page

Do. 16 Jul.

|

Gereformeerde Kerk Bellville-Oos

GKBO "Drive Thru"

Gee en kry 'n Vetkoek met of sonder Maalvleis vir R20

Registration is Closed
See other events
GKBO "Drive Thru"

Tyd & Plek

16 Jul. 2020 16:00 – 18:00

Gereformeerde Kerk Bellville-Oos, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, South Africa

Bywoners

Meer oor die geleentheid

Koop  twee vetkoeke vir R20 - jy kry een en die ander een gaan na The Ark - City of Refuge.  Plaas jou bestelling hier voor Woensdag 14 Julie om 18:00.    Vetkoek met maalvleis, of net plein vetkoek sonder vulsel.  Jy kan ook net 'n bydrae gee as vetkoeke nie jou ding is nie:  EFT in kerk se rekening

Absa, Tjekrekening, 1450 340 029, Verwysing: Vetk + naam en van

AFHAAL

Kom haal jou bestelde vetkoeke af by die kerkgebou tussen 16:00 -18:00 Vrydag 16 Julie - "Drive Thru" styl

Die vetkoeke wat weggegee word, word in The Ark - City of Refuge uitgedeel deur NGO's in aksies met wie ons gemeente hande vat.

Kaartjies

Price

Quantity

Total

  • Koop een Gee een

    R 20,00

    GEE EN KRY 'N VETKOEK MET MAALVLEIS - R20

    R 20,00

    0

    R 0,00

Total

R 0,00

Deel hierdie geleentheid

bottom of page