top of page

Sa. 22 Apr.

|

Cape Town

GKBO HOëRSKOOL DEURNAG

TEMA: EK<ANDER

Registration is closed
See other events
GKBO HOëRSKOOL DEURNAG
GKBO HOëRSKOOL DEURNAG

Time & Location

22 Apr. 2023 16:00 – 23 Apr. 2023 10:30

Cape Town, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, South Africa

Guests

About the event

As mense vergelyk ons onsself gereeld met ander mense.  Dit laat ons baie met 'n gevoel van minderwaardigheid.  As kinders van die Here het ons geen rede om minderwaardig te voel nie.  Kom ons vind uit, deur saam deur die Woord te loop, hoekom ons onsself nie met mekaar hoef te vergelyk nie.

Koste beloop R70 per hoërskool leerder - dit sluit in aandete, "midnite snack", ligte ontbyt en aktiwiteite!

REKENINGBESONDERHEDE:

GEREF KERK BELLVILLE OOS

ABSA Tjekrekening:  1450340029

Takkode: 632005

Jou verwysing:  Leerder se naam gevolg deur "Deurnag" bv:  JANA DEURNAG

Bring die volgende saam:  Bybel, pen, notaboek

Tickets

  • Hoërskool Deurnag

    R 70,00
    Sale ended

Total

R 0,00

Share this event

bottom of page