GKBO VETKOEK "DRIVE-THRU"
Vr. 16 Jul.
|Gereformeerde Kerk Bellville-Oos
Gee en kry 'n Vetkoek met of sonder Maalvleis vir R20 : BESTEL VOOR 14 JULIE OM 18:00
Time & Location
16 Jul. 2021 16:00 – 18:00
Gereformeerde Kerk Bellville-Oos, 4 Cherry St, Bellair, Cape Town, 7530, South Africa
Guests
About the event
Koop 'n Vetkoek vir R20 - jy kry een en nog een gaan aan behoeftiges by The Ark - City of Refuge. Plaas jou bestelling hier voor Woensdag 14 Julie om 18:00. Vetkoek met maalvleis, of net plein vetkoek sonder vulsel. Jy kan ook net 'n bydrae gee as vetkoeke nie jou ding is nie: EFT in kerk se rekening
Geref Kerk Bellville Oos: Absa, Tjekrekening, 1450 340 029, Verwysing: Vetk + naam en van
AFHAAL
Kom haal jou bestelde vetkoeke af by die kerkgebou tussen 16:00 -18:00 Vrydag 16 Julie - "Drive Thru" styl
Die vetkoeke wat weggegee word, word in The Ark - City of Refuge uitgedeel deur NGO's in aksies met wie ons gemeente hande vat.
Tickets
Met Maalvleis
GEE EN KRY 'N VETKOEK MET MAALVLEIS - R20
R 20,00Sale endedSonder Maalvleis
GEE EN KRY 'N VETKOEK SONDER MAALVLEIS - R20
R 20,00Sale ended
Total
R 0,00