top of page
Ma. 25 Sep.
|Cape Town
Hoërskool Jeug Stap
Ons gaan die sonsopkoms soek op Leeukop! Stof jou stapskoene af!


Tyd & Plek
25 Sep. 05:45
Cape Town, 3 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, Suid-Afrika
Bywoners
Meer oor die geleentheid
Kom ons pak saam Leeukop aan op MAANDAG 25 September 2023. Die Hoërskool leerders het besluit dat hulle die sonsopkoms ook wil kyk, daarom gaan ons 5:45 vm vertrek vanaf die kerk. Ons wil graag vervoer reël vanaf die kerk tot by die staproete en terug. Om reëlings te vergemaklik bespreek asseblief so vroeg as moontlik jou plek.
Koste: R50 p/p
Betaal asseblief in die Kerk se bankrekening:
- GK Bellville Oos
- ABSA Tjekrekening
- Rek no: 1450 340029
- Takkode: 632005
- Verwysing: Jou naam+STAP
- Stuur asseblief bewys van betaling na kassier@gkbo.org.za
Onthou asseblief eie water en snax.
Stof solank jou stapskoene af!
bottom of page