top of page
Hoërskool Stap
Sa. 28 Mrt.
|Cape Town
Tafelberg se Platteklip Gorge Staptog
Registration is closed
See other events

Time & Location
28 Mrt. 2026 07:00 – 17:00
Cape Town, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, Suid-Afrika
Guests
About the event
Kom stap lekker saam teen Tafelberg (Platteklip Gorge).
Datum: 28 Maart Vertrek 7:00 vm vanaf die kerk (GKBO) Koste: R5 0 bydrae vir vervoer (gee asseblief die kontant vir die groepleier wat julle neem. RSVP teen 23 Maart
Ons reël groepleiers om almal berg toe te ry en terug.
Bring asseblief jou eie lekker middagete, 'n snack en genoeg water!
Bring asseblief 'n baadjie of warm trui, dit kan koud raak.
bottom of page
