top of page

Sa. 29 Jul.

|

Cape Town

Laerskool Jeug Diensprojek

Kom versier 'n cupcake en deel uit by Huis Boland

Registration is closed
See other events
Laerskool Jeug Diensprojek
Laerskool Jeug Diensprojek

Tyd & Plek

29 Jul. 09:00 – 11:30

Cape Town, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, Suid-Afrika

Bywoners

Meer oor die geleentheid

Die Laerskool Jeug gaan kolwyntjies versier en dit by Huis Boland uitdeel. Die hele gesin is welkom.   Ons het getalle nodig, want ons wil graag vir die gesin ook kolwyntjies versier.  Bespreek asseblief julle plekke sodat ons voorsiening kan maak vir almal.

Deel hierdie geleentheid

bottom of page