top of page

Sa. 15 Apr.

|

Cape Town

LAERSKOOL JEUG GIRAFFE HOUSE

Laerskooljeug uitstappie vir die hele gesin.

Registration is closed
See other events
LAERSKOOL JEUG GIRAFFE HOUSE
LAERSKOOL JEUG GIRAFFE HOUSE

Time & Location

15 Apr. 2023 10:00 – 13:00

Cape Town, c/o R304 & R101, Muldersvlei, Cape Town, 7600, South Africa

Guests

About the event

Ons besoek op 15 April Giraffe House.  Alle laerskool kinders in die gemeente is hartlik welkom.  Bring gerus ook jou ouers en boeties en sussies saam.  Om 11:00 kyk ons ook 'n "Crawly Show"!

Ons wil ook graag vir elke laerskoolkind en jonger voorskoolse kind voorsien van 'n "Snack Pack".    Om  in aanmerking te kom vir die afslagprys en die "Snack Pack" MOET jy voor 12:00 op Woensdag 12 April jou bespreking maak.   Enige besprekings daarna gaan ongelukkig die volle ingangsfooi moet betaal, en kan ons nie "Snack Packs" voorsien nie.

AFSLAGPRYS:  VOOR 12:00 OP WOENSDAG 12 APRIL:  R35 per leerder (12 jaar en jonger) en R50 per volwassene.

(anders  R55 per kind en R85 per volwassene).  Elke gesin betaal sy/haar gesin se fooi by die ingang op die dag, en slegs kontant.

Share this event

bottom of page