top of page

Vr. 27 Okt.

|

Cape Town

Laerskool Jeug - Ons wonderlike liggaam

Ons gaan gesels oor ons wonderlike lyf en hoe God ons geskape het!

Registration is closed
See other events

Tyd & Plek

27 Okt. 2023 18:00 – 22:00

Cape Town, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, Suid-Afrika

Bywoners

Meer oor die geleentheid

Ons gaan gesels oor ons wonderlike lyf en hoe God ons geskape het! Dokters gaan vir ons nuwe dinge kom leer. Met behulp van ʼn geraamte gaan ons interessante feite oor ons fisiologie uitvind. Ons gaan die aand afsluit soos ʼn goeie Afrikaner, met hoë kwaliteit boerewors rolletjies.

Deel hierdie geleentheid

bottom of page