top of page
MANNE BYEENKOMS GK BELLVILLE
Vr. 21 Nov.
|Cape Town
Informele gesprek oor die verhouding tussen die Geref kerke en die VGK
Registration is closed
See other eventsTime & Location
21 Nov. 2025 19:00 – 21:00
Cape Town, 6 Broadway St, Bellville West A, Cape Town, 7535, Suid-Afrika
Guests
About the event
Die manne van die Vrye Gereformeerde Kerk Bellville en die Gereformeerde Kerk Bellville-Oos word genooi na ʼn manne byeenkoms DV op Vrydag 21 November om 19:00 by in die gebou van die Gereformeerde Kerk Bellville. Die tema vir hierdie samekoms is ʼn informele gesprek oor die verhouding tussen die Gereformeerde Kerke en die Vrye Gereformeerde Kerke. Ds. Vrey sal ‘n kort inleiding gee om die gesprek te open.
bottom of page
