Vr. 24 Jul.
|Gereformeerde Kerk Bellville-Oos
Pa’s en Ma’s se roeping in hierdie wêreld vir alle tye
'n Naweek en Datum om oop te hou! "The world needs a Father annual event" & "Mother Design Annual Event" DV gegewe die onsekerheid met COVID-19


Tyd & Plek
24 Jul. 2020 18:00 – 26 Jul. 2020 13:00
Gereformeerde Kerk Bellville-Oos, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, South Africa
Bywoners
Meer oor die geleentheid
Ons is as gemeente opgewonde om ‘n baie besondere opleidingsgeleentheid vir Mans en Vroue (met inbegrip van ma’s en pa’s) bekend te stel. Dit is oop vir almal – ook vir vriende/vriendinne buite ons kerkverband. Begin saam te dink en nooi 5 (5 mans en 5 vrouens) persone om ‘n baie spesiale naweek te beleef wat verdere momentum in ons dissipelskapopdrag kan gee.
Neem kennis dat die opleiding afsonderlik vir dames en mans gedurende dieselfde naweek in ons kerkgebou sal plaasvind.
Sien gerus die besonderhede hieronder.
Tydens die byeenkoms gaan ons o.a. aandag gee aan die volgende sake:
- ‘n Bybelse perspektief op “Pa-wees” in die hedendaagse tyd;
- ‘n Bybelse perspektief op die beginsel en praktyk van “Ma-wees” binne die gemeente en Christus se kerk;
- Ouerrolle en ons verantwoordelikheid;
- Prioriteite en toewyding;
- Ons daarwees en betrokkenheid by ons kinders se geloofsgroei en -opvoeding.
Koste: R250 (ingesluit die werkboek en etes/verversings)
Registreer asb met die skakel hieronder.
Kontak: Bennie Aucamp 0842405607
Kaartjies
Vir Pa's
Ons kinders het ware Pa's nodig
R 250,00+R 6,25 service feeVir Ma's
Ons Ma's en ons kinders
R 250,00+R 6,25 service fee
Total
R 0,00