top of page

Pretstap (1)

Do. 15 Apr.

|

Groenland Wyne

Die Diakonie bied 'n Pretstap aan by Groenland Wynplaas, Bottelarypad op 4 April 2020

Registration is Closed
See other events
Pretstap (1)
Pretstap (1)

Time & Location

15 Apr. 2021 08:30

Groenland Wyne, Bottelary Rd, Stellenbosch Farms, South Africa

About the event

Stap roetes:

  • Langer roete van 4km deur die wingerde (daar sal ‘n waterpunt wees op hierdie roete)
  • Korter roete ideaal vir ouers met klein kinders of vir persone wat moeilik loop (daar is geen waterpunt op hierdie roete nie)

Koste (sluit boereworsrolletjie en ‘n koeldrank in)

  • R100 Volwassenes  
  • R50 Kinders van 13 jaar en jonger  
  • R50 Seniors van 70 jaar en ouer 

Opsionele wynproe sal beskikbaar wees na die stap. Hulle wyne is heerlik.

Ekstra boereworsrolletjies en koeldrank sal te koop wees.

Dra jou oulikste hoed of bring jou versierde sambreel om die son weg te hou. Daar is ‘n prys vir die mees kreatiewe hoed of sambreel. 

Bring ‘n piekniekkombers en/of kampstoele om heerlik op die grasperke te sit en kuier. 

Kaartjies word verkoop na die oggend- en aanddienste.

Vir enige navrae kontak gerus vir: 

Laetitia van Dalen, 083 468 5978 of laetitia.vandalen@gmail.com 

Almal is welkom! Bring julle vriende, vriendinne, bure, kollegas.

Share this event

bottom of page