VENTERSTAD UITREIK
Sa. 04 Okt.
|Venterstad
Hier gaan ons weer! Ons gaan weer Venterstad toe vir 'n uitreik. Verlede jaar se uitreik was baie geseënd. Word deel van hierdie jaar s'n en kom maak 'n verskil!
Time & Location
04 Okt. 2025 09:00 – 10 Okt. 2025 17:00
Venterstad, Venterstad, 9798, Suid-Afrika
About the event
Hier gaan ons weer!
Wat ʼn voorreg om weer hierdie jaar Venterstad toe te kan gaan. Verlede jaar was ‘n geseënde uitreik gewees en baie verhoudings is gevorm met die medegelowiges in Venterstad. Die Here het hierdie jaar die uitreik geseën met ʼn borg vir die brandstof - hoe wonderlik is dit nie! Die koste van R1200 p.p dek dus al die ander kostes (soos verblyf en voedsel). Ons wil graag veral vir Hoërskool leerders, studente en jong werkendes nooi om deel te word van hierdie uitreik. Dit gesê, almal is welkom. Gaan bid asseblief oor hierdie geleentheid. Inskrywings maak hierdie week oop.
Vir verdere navrae, kontak gerus vir Zea (076 301 4911)
