Vr. 31 Mrt.
|Cape Town
VETKOEK DRIVE THRU
Bestel weer heerlike vetkoeke tbv ons kleuterkerk en moederskamers

Tyd & Plek
31 Mrt. 18:00 – 19:00
Cape Town, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, South Africa
Bywoners
Meer oor die geleentheid
GKBO se “Famous Vetkoek Drive-thru” vind weer op 31 Maart 2023 plaas.
Hierdie keer is die fondsinsameling ten bate van die opgradering van die moederskamers en die Kleuterkerk.
Ons Gemeente is geseënd met ‘n groot klomp kinders en ons wil graag die moederskamers en kleuterkerk meer toeganklik, leersaam en gebruikersvriendelik maak vir al ons kinders.
Die vetkoeke (met of sonder kerriemince) kan weer aanlyn bestel word by:
Bestel asseblief voor Dinsdag 28 Maart
Die vetkoeke (met of sonder kerriemince) kos ‘n minimum van R20 elk. Indien u ‘n verdere donasie wil maak vir die fondsinsameling, bepaal self die prys van die vetkoek/e wat u bestel! Enige bydraes bo en behalwe die R20 per vetkoek sal met groot dankbaarheid aanvaar word as bykomende donasie vir hierdie baie nodige projek.
Betalings vir die bestellings moet asseblief in die Gemeente se bankrekening inbetaal word met u bestelling.
GK Bellville-Oos / ABSA Tjek rek no 1450 340 029
Verw: VAN VOORLETTERS + VETK+ MRT31.
BELANGRIK! Stuur asseblief BEWYS VAN BETALING na admin@gkbo.org.za
Kaartjies
Price
Quantity
Total
VETKOEK SONDER MINCE
Pay what you want
MINIMUM PRYS R20 - ENIGE BEDRAG HOëR IS 'N DONASIE WAARVOOR ONS BAIE DANKBAAR IS!
Pay what you want
0R 0,00
Total
R 0,00