top of page

Vr. 19 Apr.

|

Cape Town

VETKOEK - FONDSINSAMELING BOLAND JEUGKAMP

Help asseblief om die Bolandkamp toeganklik te maak vir meer hoërskool leerders deur ons fondsinsameling te ondersteun.

VETKOEK - FONDSINSAMELING BOLAND JEUGKAMP
VETKOEK - FONDSINSAMELING BOLAND JEUGKAMP

Time & Location

19 Apr. 2024 16:30 – 18:30

Cape Town, 3 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, Suid-Afrika

Guests

About the event

Die Boland Hoërskool Jeugkamp is 'n kamp wat elke hoërskoolleerder behoort by te woon!  Met die kostes wat oral styg word daar met hierdie fondsinsameling gepoog om die kamp so toeganklik moontlik vir al die leerders te maak.  Kom ondersteun hulle asseblief deur vetkoek/e te bestel - dit gee ma die aand af van kosmaak, en ondersteun 'n goeie doel.  

Vetkoeke kos R35 elk.  Plaas asseblief u bestellings voor 16 April dmv die webtuiste.  Vetkoeke kan op Vrydag 19 April tussen 16:30 en 18:30 by die kerk afgehaal word.

Betaal asseblief u bestelling in die volgende bankrekening:

BOLAND JEUG

CAPITEC

REK nr: 1599 793 340

VERW: Naam + BellvilleOos Vetkoek

Baie dankie vir u ondersteuning!  Dit word waardeer.

Tickets

  • Vetkoek

    R 35,00
    Sale ended

Total

R 0,00

Share this event

bottom of page