VETKOEK VERKOPING
Vr. 08 Aug.
|Cape Town
TEN BATE VAN BOLAND JEUGKAMP 2025


Time & Location
08 Aug. 2025 18:00 – 19:00
Cape Town, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, Suid-Afrika
Guests
About the event
Dis tyd vir ons jaarlikse fondsinsameling vir die Boland kamp. Ons wil graag die kamp vir almal bekostigbaar maak. Tekort aan finansies moet geen kind weerhou om saam te kan kom kuier en in hulle geloof te groei nie.
Ons verkoop weer heeeerlike kerriemaalvleis vetkoeke teen R40 per vetkoek. Die van julle wat in die verlede bestel het sal weet hoe lekker hulle is!
U kan u bestellings op Vrydag 8 Augustus 2025 tussen 18:00 en 19:00 by die kerksaal kom afhaal.
Kontak gerus vir Zea (076 301 4911) indien u enige navrae het rondom die fondsinsameling.
Tickets
Vetkoek
Sale ends
06 Aug. 19:00
Kerriemaalvleis vetkoek @ R40 elk
R 40,00
Total
R 0,00