Search
  • GKBO

Ben Fourie aanlyn troosdiens

Reynold se pa, geliefde ds Ben, is Maandagaand oorlede. Hy en sy vrou Susan is bekend en geliefd in in ons gemeente. Ds Ben is ook die pa van Mareli (Mosca), Wilbrie en Bennie. Ds Ben was predikant van die Kameeldrift gemeente. Ons bid vir Reynold, Vicki en kinders, Mareli en Hendrikjan en hul seuntjie, Wilbrie en Annelize en hul kinders, sowel as vir Susan en Bennie die ryke troos van die Here toe.

Die grafdiens is DV vandag (7 Junie) om 10:30 en kan aanlyn gevolg word by die volgende skakel:


https://vimeo.com/425772826/9c0c071e3c

Die teraardebestelling is om 13:00 en is ook aanlyn by dieselfde skakel.




284 views0 comments

Recent Posts

See All