top of page
  • Writer's pictureGKBO

GKBO Aandsamekoms Sondae aande om 18:30

Ons glo jy het ’n behoefte om met mense oor die Woord te gesels. Ons mis dit om mekaar te sien en saam te dink en te gesels oor God se Woord.


Ons wil jou uitnooi om Sondae aande om 18:30 in te skakel op Zoom.


Dit is ’n platvorm wat ons kan gebruik om interaktief bymekaar te kom: om saam te bid, saam na God se woord te luister, en saam die Skrifgedeelte te bespreek of vrae te vra.

Zoom is ’n platvorm waardeur baie mense saam kan inskakel en vanuit die gemak van jou eie huis mekaar sien en te hoor.


Hoe werk Zoom?


Kliek eenvoudig op hierdie skakel om deel te neem. Ons gaan altyd die skakel gebruik:

As jy sukkel, hier is die direkte skakel ook:

As jy nog sukkel, gebruik die Meeting ID onder “Join"

Meeting ID: 655 193 3709

  • Onthou om te “Join with Audio”.

  • “Mute” dan jou mikrofoon.


Ons sal Sondagaand op die platvorm verduidelik hoe dit verder sal werk.

Ons begin Sondagaand om na Psalm 91 te kyk.

Sien jou dan.

228 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page