Search
  • GKBO

GKBO Publiseer Eerste Daaglikse Oordenking

Ons gemeente is geseënd en kondig met groot dankbaarheid aan dat ons, te midde van die COVID-19 Inperk in Suid-Afrika, ons eerste daaglikse oordenking gepubliseer het.


Kyk gerus na die eerste plasing hieronder waartydens ds. Reinder Kingma 'n boodskap lewer aan die hand van Romeine 8:34.


297 views
GEREFORMEERDE
KERK
BELVILLE-OOS

(021) 919 4303

admin@gkbo.org.za

Cherrystraat 4, Belair, Bellville

Kantoor | Ma-Vr: 8:30 - 12:00

  • Facebook
  • YouTube

© 2020 GKBO

GKBO_Logo_No_Background.png

GKBO